
Episode #0
Plaaslike armdrukker hou aan seΓ«vier
Janco Kok het in April sy titel by die Afrika-kampioenskappe in Ghana verdedig en weereens eerste plek in beide arms behaal. In Augustus het hy ook sy nasionale titel by die Nasionale Kampioenskappe suksesvol verdedig met nog βn eerste plek in die Jeug-afdeling.

