
Episode #0
Riversdal-sonkragaanleg in Wes-Kaap in gebruik geneem
Die Riversdal-sonkragaanleg is amptelik in die Wes-Kaap in gebruik geneem. Die aanleg voeg hernubare energie en batteryberging tot die plaaslike elektrisiteitstelsel. Die aanleg beskik oor 'n sonkragkapasiteit van tien megawatt, kan tot 15-miljoen kilowatt-uur per jaar opwek met 'n batterybergingstelsel van tien megawatt-uur. Thomas Walters van die DA sê die projek sal afhanklikheid van Eskom verminder, help om elektrisiteitskoste te bestuur en meer betroubare munisipale dienste ondersteun:



