
Episode #3
Erediens 16 Aug Was en reinig
Sondag sit ons die avontuur met ons reeks, Ontdek God in die gewone, voort met ons tema: Was en Reinig. Almal van ons was of reinig elke dag onsself of iets anders. Ons almal wil skoon wees en skoon leef. Ons gesels hoe ons daaglikse was en reiniging ons kan help om skoon en rein voor die Here te leef. Ons gaan ook saam die nagmaal vier wat mooi aansluit by ons tema. Sien jou Sondag op die kerkterrein of digitaal. Nooi iemand saam. Riviera-Jakaranda groete. Frikkie Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .

